Rassie - Studentewoonstelle Potchefstroom
Bevestiging van woonstel en kontrakte
U het besluit om nes te skrop by Rassie !!!!!!!!!!!!!!!!!
Volg die volgende stappe om Woonstel te bevestig:
1. Skakel vir Fanie by 0826193719 om te hoor of die woonstel nog beskikbaar is en reël ʼn afspraak (indien nodig).
2. Betaal die deposito in die volgende rekening:
a. Amanda Erasmus - FNB – Tjek rekening: 59280019745 Takkode: 230936 (Gebruik asseblief die woonstel nommer
as verwysing vir alle inbetalings)
b. WhatsApp die bewys vir Fanie of epos dit na erasmus.louis@yahoo.com – woonstelle word glad nie gehou sonder
bewys van deposito nie.
3. “Download” die volgende dokumente hier onder of gaan haal ʼn stel by Fanie:
- Huurkontrak
- Aanhangsel A
- Aanhangsel B en C
4. Epos die volgende dokumente na erasmus.louis@yahoo.com of oorhandig aan Fanie.
a. HUURKONTRAK – VOOG / OUER TEKEN ASB ELKE BLADSY.
b. Bewys van maandelikse debietorder wat opgestel is
c. DEPOSITO STROKIE
d. AFSKRIF VAN ID VAN OUER/VOOG EN HUURDER.
e. Persoonlike besonderhede
Baie belangrik
Sleutels sal eers oorhandig word indien ons alle dokumentasie ontvang het asook die deposito en Januarie se huur.
© Copyright Studentewoonstelle Potchefstroom 2016 (All Rights Reserved)